azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

die piesangskille – donker lyrics

Loading...

so pak jou tassies kom saam
ons gaan droomwêreld toe
ons gaan die wolke ry en met die sterre baklei om ‘n stukkie van die hemel te proe
en al wat ek vra is bring ‘n lighter en ‘n rollie saam vir as die nag te donker raak

die refleksie van die vuur oor my dop glas lyk onvanpas
jy kom met jou engel vlerke en red my uit die duister plekke
en ek verdwyn in jou oe soos n sinker in die wye oseaan
klou vas aan my as die wêreld om ons vergaan

so pak jou tassies kom saam
ons gaan droomwêreld toe
ons gaan die wolke ry en met die sterre baklei om ‘n stukkie van die hemel te proe
en al wat ek vra is bring ‘n lighter en ‘n rollie saam vir as die nag te donker raak

as ek net kon weet wat ek nou weet
sou my gedagtes jou wou vergeet
jou engel vlerke is afgeknip
en nou stap jy soos die res
opsoek na n droom wat nie bestaan

klim by jou kamer venster uit want die wêreld wag vir ons daar buite
so pak jou tassies kom saam
ons gaan droomwêreld toe
ons gaan die wolke ry en met die sterre baklei om ‘n stukkie van die hemel te proe
en al wat ek vra is bring ‘n lighter en ‘n rollie saam vir as die nag te donker raak



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...