azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

early b – wikkel hulle lyrics

Loading...

[koor]
ek sê my bru jy moes die goose uit gecheck het
sy’s op die vloer man sy move dit so leke
sy vat alles so cool vir ‘n second
dan skud sy haar hele lyfie met dit
ek sê daai kindjie
wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle
wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle
wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle
wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle

[vers 1]
h-llo hi daar en aangename kennis
my naam is early b ek is ‘n uh warme rapper
ek het baie styles baba, gaan vra ma by die mense
ek like koek so ek spoeg met ‘n soet tand, proe is leke
dai’s die way ek my voorgestel het
by ‘n ander gear wat ek gecheck het girl jy bleddie het dit
sy kom lekke sweet uit toe check ek man i had to get it
ma toe ek die anderkant toe kyk toe sê ek ne forget it
want da was ‘n lyn wat dit rooi gooi bra
almal in die place kyk hoe gooi sy daar
ek het haar gejoin sy sê ons bly net bra’s
ma toe sy begin wikkel skree ek hey my ma
ek voel dit binne in my binneste oh jinne ne
die kindjie skud hulle soos ‘n uh rit-tte
ek trek my gesig lyk eke eet aan ‘n iets bittere
my hand is op my kop en ek skree skud hulle
girl skud skud skud hulle
die blindste bou haar beste bra het daar gekom
sy was jou ma het gebel jy moet nou huis toe kom nou jong
se sê ja ok man die’s die laaste song
en sy vat by my hand en sê ons dans nou kom

[koor]
ek sê my bru jy moes die goose uit gecheck het
sy’s op die vloer man sy move dit so leke
sy vat alles so cool vir ‘n second
dan skud sy haar hele lyfie met dit
ek sê daai kindjie
wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle
wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle
wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle
wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle

[vers 2]
ok sy sit haar twee duime in haar broek
steek haar tong uit en gee ‘n devil-ishe look
verder gooi sy ‘n move ek check joe my bru
daai kind gooi haar hepe lyk sy speel hula hoop
verder da wat ek dit doen ek hou my net die goon
ek skinder in haar oor wys haar baba you the truth
sy vra my dan nou hoe, ek wys with what you do
sy sê my this is nothing brother you don’t have a clue
ek sê babygirl i’m curious with what you do with this
want kyk hier jy gaan aan soos iemand wat in movies is
en as jy nou line gaan eke jou truly mis
sy sê my shhh man vang die beat en move like this
se sê my staan stil en toe gaan sy af
maar toe die kind op kom sê sy hou my vas
sy spring en sit haar bene om my heupe en sy bump
ek check toe jiso die mos ‘n duidelike dans
verder voel ek net ‘n hand hie op my skouer man
is die kind se bra sy sê kom ons moet gaan
en die kind spring toe af en wys haar hey is mos nie klaar nie
sy vra my wat staan jy stil hey kom ons moet dans hie

[koor]
ek sê my bru jy moes die goose uit gecheck het
sy’s op die vloer man sy move dit so leke
sy vat alles so cool vir ‘n second
dan skud sy haar hele lyfie met dit
ek sê daai kindjie
wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle
wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle
wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle
wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle

[vers 3]
nou ek en sy kap dit uit op die vloer
lekke afkoel excitement het my moeg
ek staan en redeneer dans ek aan of maak ‘n move
sy vra my wats jou nommer ek check lord i love you
ek sê 082 78 die anders is vir haar ne
netno gee ek my nommer dan bel julle my later
ma anyways ek vat haar tot daar by haar br-sse
hulle blok nie binne nie hulle is daar by die kar ne
sy stel my voor aan amy en haar ou jerome
die ander een wat ons gesteur het, haar naam is simone
sy sê simone is maar net naar for me you know
just coz she don’t have ‘n ou tonight now she wanna go home
ek wys haar babygirl is afkoel sy sê save my number on your phone i’m gonna azssxs you
ek wys is cool i’m gonna touch you
sy sê jy stoppit man i thought you had enough you
ek greet en watch die kar wegtrek
sê ok vir myself tonight wasn’t that bad
my bra’s kom uit want ons gaan line nou man
ek wys is so my boetie did you see that kindjie dance

[koor]
ek sê my bru jy moes die goose uit gecheck het
sy’s op die vloer man sy move dit so leke
sy vat alles so cool vir ‘n second
dan skud sy haar hele lyfie met dit
ek sê daai kindjie
wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle
wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle
wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle
wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...