azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

elke rancière – drome lyrics

Loading...

aan die einde van elke dag
soos ‘n swart see wag die nag
dis onmoontlik om te weet
hoe rof die waters gaan wees

oor die see van drome
sal my boot omslaan
of kan ek veilig bly
tot die ander kant?

ek is van koers af geblaas
my kaarte het geen nut nie
wat skuil onder die branders?
‘k sal liewer nie uitvind nie
ek is skaam om te verklaar
dis so moeilik om alleen te vaar
ek wens jy kon saam met my reis
die vagevuur word paradys

je voyage encore une fois
à travеrs une mer de rêvеs
les vagues sont mes visions
une guerre sans trêve

échouée sur les rochers
chaque cauchemar me crève
épuisée dans le matin
même quand je me lève

comme j’essaie de t’invoquer
pour que tu puisses me guider
tes mains sur les miennes, sur le volant
comme on s’éloigne du néant

oor die see van drome
sal my boot omslaan
of kan ek veilig bly
tot die ander kant?

as jy saam met my vertrek
ek sal kalm wees as ek wek
die spelonkagtige see
word net ‘n rustige meer



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...