azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

five6five – beastmode lyrics

Loading...

as jy wil fok met my dan moet jy weet dat jou lewe is kort(yeye ye ye ye )
ek het teveel fokken bruse wat honger vir bloed is so sit maar jou kak op n stop (ya ya ya yaaa)
ek het nog b+tches wat heeldag wil cuddle sy se ek moet chill want ek doenit te roff
naah ek is back , hou maar jou bek
fokit ek drip

(uhh yoh!) (ohhh d+mn )

ek is n beast
hulle bel my om iets te release
ek rap n klomp stront , my kop haloep rond (lalalalala)
but atleast k!ll ek elke d+mn beat
n+gga ek is 100 bedonеrd
ek bless net my longe
ek chill want еk burn teveel weed
(uh yeeeeee )
my numbers speel net op repeat

vat maar n hike
hulle praat but is bang omte like
eks met my n+ggas but hoekom jy haat masekind lyk jou motchie wil sing op my mic (ye ye ye ye)
ek is nogsteed op my medi van kopple jou kind want se dat eks nounog haar size
bru ek is vol van myself en sy se eks n snack kyki d+mnit ek voel soos n dite
(ai ye )
ken jy my gang ?
ons haal hulle uit
jy sal jump but jy jank soos n myt
my drip is te nat jy kan net staan en kyk
maak way
die king is opad meti weight
ek vat maar my tyd
kry net 100 percent vir al as jou motchie my rate (ay ay ay ay)

skut in n suv met ali gees
but d+mn ek is lis vir n heist
lounge soos n rs3 , ek speedy speed
nou se vimy wie wil nog dice
aim vijou kop

bulls eye
se vimy wie wil nog try ?
die laaities wat beef kry fokkol reply
bye !

julle wil beef vir naam neh
watte gwaan ?
ek sal jou n paar skenk
vra vir jou fans ek lat hulle maag werk
vra net , ek pull up soos skuurt skuurt vir park plek
lat hulle bow soos maag cramps
ek charge net
eks n baas ek
but wat maak ek
(naaah!)
ek wieti but die is n nxa track

duk geburn (yaa)
ek bring heat soos n earn

maak n turn

soos n blunt in reverse

die mense bly n curse

drop n kort song dan soek hulle n verse
drip way te hard hulle se ek is spills
my naam in haar kas baby pay me the bills
n+gga bly still
jy ken dan die chills



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...