fokofpolisiekar – die gees van fokof lyrics
Loading...
die gees is hier
die helder ligte skyn
die hele plek is vol
ons kan mekaar hoor d+nk
na nana na na nana
na nana na na na
dit voel soos sekondes
jou horlosie
kyk!
agt ure is verby
as jy jou oë uitvryf
is niemand meer dieselfde na dit nie, ey+hey
moes fisies ‘n kalender koop
vind ‘n aandjie oop
die band is loud
stamp deur die crowd
maar die gees is hier
die plek is vol
en ons kan nog mekaar hoor d+nk, so
na nana na na nana
na nana na na na
dit voel soos sekondes
jou horlosie
kyk!
veertig jaar is verby
as jy jou oë uitvryf
is niemand meer dieselfde na dit nie, ey+hey
na nana na na ey+hey
na nana na na ey+hey
na nana na na ey+hey
na nana na na ey+hey
Random Lyrics
- alekey theyth – muerte lyrics
- phoenixgold – 1/1 lyrics
- leonard dembo – musha rudziiko lyrics
- vasilis karras – metaniono lyrics
- advents – chroma lyrics
- fred again.. & baby keem – ieavemealone (nia archives remix) lyrics
- rich roda – no love lyrics
- clayton santiago – sweet dreams lyrics
- ebony_mp4 – big bag lyrics
- lenin was a zombie – analyze this, analyze that and go fuck yourself! lyrics