azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

fokofpolisiekar – ek skyn (heilig) [live] lyrics

Loading...

te vinnig, te veel
ek sal al my beloftes breek, as jy my net ‘n kans kan gee
wie sal vir my liefde maak?
wie sal vir my liefde maak?
as die somer so lekker is, hoekom voel ek so f+ck’t?

ek skyn
ek skyn heilig, onder die straat lig
onder die maan lig
sê vir my as die rewolusie verby is
geliefdes
ons weet
‘n hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeer
moenie so verbaas wees nie
gooi net ‘n bietjie vet op die vuur
doos siek en melancholies

ek skyn
ek skyn heilig, onder die straat lig
onder die maan lig
sê vir my as die rewolusie verby is

ek bly verveeld en my bene is seer
ek staan voor jou deur en my kop klop

genade onbeskryflik groot
ek is die hel in
bibber en beef die boere bedrieer
die wêreld gaan jou haat my seun
as jy die waarheid praat gaan hulle jou wil doodmaak

ek skyn
ek skyn heilig, onder die straat lig
onder die maan lig
sê vir my as die rewolusie verby is
ek bly verveeld en my bene is seer
ek staan voor jou deur en my kop klop



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...