azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

fokofpolisiekar – ek voel so klein lyrics

Loading...

die see is ‘n gedig
waarin ek myself verdrink
die maan is ‘n klok
wat aftel tot
die groot heelal se herwinning
ek voel so klein
verlore in die wêreld om my
ek voel so klein

ek is ‘n skaduwee
wat in my kussing in skree
ek het hoë bloeddruk
en ‘n lae selfbeeld
ek is ‘n vullisdromvuur
lewe in rotte+utopie
in ons noppies in hoe slim is ons?
hoe slim is ons nie?

elke dag is armageddon, ek hoor die trompette luid
elke tree wat ek gee is een tree nader aan die singulariteit

ek voel so klеin
verlore in die wêrеld om my
ek voel so klein

ek is ‘n skaduwee
wat in my kussing in skree
ek het hoë bloeddruk
en ‘n lae selfbeeld
ek is ‘n vullisdromvuur
lewe in rotte+utopie
in ons noppies in hoe slim is ons?
hoe slim is ons nie?
hoe slim is ons nie?
hoe slim is ons nie?
ek voel so klein
verlore in die wêreld om my



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...