fokofpolisiekar – hemel op die platteland (live) lyrics
Loading...
kan jy my skroewe vir my vasdraai
kan jy my albasters vir my vind
kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk
kan jy
kan jy apatie spel
kan iemand dalk ‘n god bel
en vir hom sê ons het hom nie meer, nodig nie
kan jy
kan jy apatie spel
dis hemel op die platteland
dis hemel op die platteland
reguleer my
roetineer my
plaas my in ‘n boks en merk dit “veilig”
stuur my dan waarheen al die, dose gaan
stuur my hemel toe, ek d+nk dis in die platteland
dis hemel op die platteland
dis hemel op die platteland
dis hemеl op die platteland
Random Lyrics
- lalcko – mes soss’ lyrics
- the careful ones – i’m not lost lyrics
- el barto – atrévete lyrics
- globo cons – failed fight lyrics
- pixik – where the wind blows lyrics
- nezuris – rodeo lyrics
- glawkie – fly lyrics
- triston palma – ghetto king lyrics
- cliff savage – what’s the move lyrics
- brandon hart – kings of summer lyrics