azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

fokofpolisiekar – klipgooi klashuis (live) lyrics

Loading...

[verse 1]
moenie bang wees nie
gee jouself weg
vir absoluut niks nie
word deel van die battery
waarna niemand sal luister nie
ons is in elk geval dieselfde

[verse 2]
koolstof kopiee
met slange vir vriende
dwelms is skelm
en het al my woorde gesteel
ons soek n podium
lets van betekenis
nou dat ons ouer is
[chorus]
word die rook al hoe dikker in
my longe ingeasem
doen ons prozac in plaas van ritalin
drink ons op jou wat sy drome kan onthou

[verse 3]
jy’s nie generies nie
ek’s net pateties
dis redelik frusterend maar
ek wil net iets warm vahou
die emosionele hel
waarin ek myself bevind
nou dat ons kouer is

[chorus]
word die rook al hoe dikker in
ons atmosfeer in gebliksem
‘n weermag hyskrane op die horison
beskerm jou deur om jouself toe te bou

[verse 4]
vasgepleister in woonkamers
in voorstede
soek ons grasie van ons doemprofete
ek lys my nuweweeks+voornemens magteloos
verplig en beskuldig
inspirasie vasgeverf in wit
noudat ons, ons ouers is
[chorus]
word die rook al hoe dikker in
my longe ingeasem
doen ons prozac in plaas van ritalin
drink ons op jou wat sy drome kan onthou



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...