azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

fokofpolisiekar – maria (jy hoef nie na my te luister nie) lyrics

Loading...

maria
ek hoop geluk blom in jou brein
maria
ek hoop jou intellek is ’n lighuis
wat deur die duister sny

ek weet jy wil nie
altyd na my luister nie
maria
kyk vir my
jy mag maar huil
laat dit uit

almal praat kak
mense is f-cked up
maria
niemand weet wat gebeur met jou wese as jy doodgaan nie

almal in die tv is depressed
kyk net na hul oë
dit getuig van kindermoord
en onderliggende stress

my kind
moenie doen wat ek gedoen het nie
my kind
moenie die vertrou wat die waarheid smous nie

ek weet jy wil nie
altyd na my luister nie
maria
kyk vir my
jy mag maar huil
laat dit uit

almal praat kak
mense is f-cked up
maria
niemand weet wat gebeur met jou wese as jy doodgaan nie



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...