azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

foto na dans – die wals lyrics

Loading...

ek wil net vinnig slaap
my arms net stadig laat rus
vir ‘n tydjie net stilte voel
onder gister se hitte jou mis

verwyderend teleurstelling
en skakel masjiene weer aan
met ‘n glimlag op jou gemoed
sal modder en vuil ooit vergaan
die oggend lug koggel my
met my hande gesteek in ‘n sak
ek weet dis nie eitlik skerp nie
vergewe my!

ek wil net vinnig slaap
my arms net stadig laat rus
vir ‘n tydjie net stilte voel
onder gister se hitte jou mis

blinddoek net een van ons
of drome droom wat kan vergoed
met ‘n val wat my goed keer
sonder seekry sonder enige bloed
raak nou weg
en wakker word van ‘n geraas
met liefde of in woede
vir oulaas!

ek wil net vinnig slaap
my arms net stadig laat rus
vir ‘n tydjie net stilte voel
onder gister se hitte jou mis



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...