francois van coke – neonlig lyrics
Loading...
ek is nie doodseker nie
maar ek d-nk dis nou die sesde of sewende aand in ’n ry
wat ek myself in ’n koma in gaan suip
onthou jy daai keer toe ons die tyre moes ruil in die stormreën
en ek binne-in jou was toe die son opkom
daai somer vakansie by die see
as ek nie optel nie
mis my net
want ek sal dalk later die motorfiets vat en net ry
weet nie of ek sal terugkyk nie
sal seker moet stop
vir petrol
vir petrol en ’n dop
ek hoop die tyd vee ons heeltemaal uit
ek’s gebore aan die ooste-rand
in ’n straat wat net soos ander lyk
in die kerkbanke groot geword
anders as jy
verewig in ’n ry gestaan
verward, jonk en rigtingloos
alles aan toeval oorgelaat
nes jy
mekaar gevind onder neonlig
liggelowiges
verblind
verbind
Random Lyrics
- musicólogo & menes – imaginate lyrics
- frauenarzt – buuuh! (dj reckless rmx) lyrics
- нурминский (nurminski) – держи удар (keep blow) lyrics
- daksh gupta – pastor lyrics
- pare baal – déséquilibrés lyrics
- darius & finlay – till morning – video mix lyrics
- uni x & sylumgone – 6 feet deep lyrics
- elisa – peter pan lyrics
- disco ensemble – face down in a fountain lyrics
- clockwork indigo – luam lyrics