franja du plessis – jy’s die lig lyrics
jy’s die lig lyrics
ek het seergekry
te lank gebly op die pad van hartseer aangery
ek was bang gewees
om myself te wees het gelewe in smart en vrees
maar op my pad het jy gekruis
my weer die regte roete gewys
jy’t my weer kom wys wat liefde is
my hart laat rus
op ‘n plek waar ek die vrede in my voel
en as ek weer in die donker moet loop
bly jy my hoop
jy’s die lig wat my lei
dis verlede daai maar ek hou aan blaai
ek wens die wind kon dit wegwaai
ek was deurmekaar het ged+nk dis klaar
ek wens jy was toe al daar
maar op my pad het jy gekruis
my weer die regte roete gewys
jy’t my weer kom wys wat liefde is
my hart laat rus
op ‘n plek waar ek die vrede in my voel
en as ek weer in die donker moet loop
bly jy my hoop
jy’s die lig wat my lei
Random Lyrics
- pert near sandstone – water’s high and rising lyrics
- j list – eskimo lyrics
- nikki williams – you don’t own me lyrics
- islama abdullayeva – alagöz lyrics
- icelowside – сердце (heart) lyrics
- gloom katz – petals and thorns lyrics
- rondalla voz y sentimiento de saltillo – aliado del tiempo lyrics
- chasing ghosts – busted lung lyrics
- fairyxoxo – lined up lyrics
- sirhot – havhav lyrics