franja du plessis – musiek in my ore lyrics
hoe het dit alles dan so gou gebeur
ons was altwee stil maar het so seer
hoe lank maak jy al ‘n moordkuil van jou hart
dis tyd dat dit moet uit
kan ek jou mond oop sluit
dis musiek in my ore as jy met my praat
jy gebruik die woorde wat als beter maak
en die stilte het hier gele voordat jy vir my kon se
dis musiek in my ore as ek met jou praat
ek gebruik die akkoorde wat jou hart raak
en die stilte is nou verby daar’s ‘n lied
tussen jou en my
musiek in ons ore
soms is dit moelik om te se wat ek voel
jy verstaan dit anders as wat ek bedoel
ek wil jou diepste wese ook leer ken
kan ek jou muur afbreek
kan ek jou aanhou smeek
dis musiek in my ore as jy met my praat
jy gebruik die woorde wat als beter maak
en die stilte het hier gele voordat jy vir my kon se
dis musiek in my ore as ek met jou praat
ek gebruik die akkoorde wat jou hart raak
en die stilte is nou verby daar’s ‘n lied
tussen jou en my
musiek in ons ore
dis musiek in my ore as jy met my praat
jy gebruik die woorde wat als beter maak
en die stilte het hier gele voordat jy vir my kon se
dis musiek in my ore as ek met jou praat
ek gebruik die akkoorde wat jou hart raak
en die stilte is nou verby daar’s ‘n lied
tussen jou en my
musiek in ons ore
musiek in ons ore
Random Lyrics
- tyla yaweh – novacane lyrics
- madame rita – no me dejes caer lyrics
- jane handcock – fug it up lyrics
- pigeon – hatred lyrics
- wendo musaly – pourquoi?! lyrics
- tiësto, jonas blue & rita ora – ritual (jonas aden remix) lyrics
- skylar allen – fragile love lyrics
- la zone k – ya djazair lyrics
- hocico – polarity lyrics
- paralysis – all your lies lyrics