azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

franja du plessis – ‘n beter plek lyrics

Loading...

hierdie plek langs my is leeg
en ek moet nou aanbeweeg
maar ek sal jou nooit vergeet nie
jy kan dit weet

al die tye saam met jou
sal ek altyd kan onthou
dit was ‘n eer om jou te kon ken
en dit neer te pen

al die trane wat ek huil
word gevang deur jou terwyl
jy al die merke af kom vee
jy’s hier met elke tree

al kan ek nie verstaan
hoekom jy moes gaan
sal ek weet jy rus nou saggies in sy hand
hy het jou kom haal
en ek weet ek sal
weer jou glimlag sien
en jou weer vas kan hou
ek weet
jy’t na ‘n beter plek gegaan

jy’t al die mense aangeraak
en dit die moeite werd gemaak
om saam met jou ‘n pad te kon stap
jy het diep getrap

al die trane wat ek huil
word gevang deur jou terwyl
jy al die merke af kom vee
jy’s hier met elke tree



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...