azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

hailey clark – deurmekaar lyrics

Loading...

ek weet my vriende lag vir my
miskien verbeel dit my
maar iets hier binne my

sê jy gaan iemand anders kry
ek wil net vir jou sê, ek wil jou aandag hê
ek gee my hart vir jou, maar sê my waar jou liefde lê

kan jy my sien,
kan jy my hoor,
het ek jou klaar verloor
ek sê die woorde oor en oor

hier staan ek deurmekaar
d-nk jy aan my of haar
jy het my siel, verniel, gebreek, gebrand, gebruik.

hier staan ek deurmekaar
sê my of is dit waar
ek gaan jou mis, maar dis, verbeur, verbied, verby.

ek sit en wag alleen
is daar n ander een?
waar is jou hart?
waar is jou siel?
waar is ons liefde heen?

kan jy dit vir my sê?
ek wil die waarheid hê
jy bly my oor vir my want ek weet waar jou liefde

kan jy my sien,
kan jy my hoor,
het ek jou klaar verloor?
ek sê die woorde oor en oor

hier staan ek deurmekaar
d-nk jy aan my of haar
jy het my siel, verniel, gebreek, gebrand, gebruik.

hier staan ek deurmekaar
sê my of is dit waar
ek gaan jou mis, maar dis, verbeur, verbied, verby.

jy het my siel, soosin verniel, ek gaan jou mis, maar dis verby

Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...