herman kleinhans – die kamer sal weet lyrics
[verse]
ons sit
op daai stoep
met die berge wat pr+nk
en die mense is dronk
jy weet ons
kan maar vir oulaas nog ‘n
sigaret aansteek
[pre+chorus]
tot die mense vir my vra om jou liedjie te sing
hoe kan ek dan “nee” sê my ding?
[chorus]
ons staan en dans in die kombuis
en die here weet
ek sal mos nou mal raak as jy
sê “maak toe daai deur”
ek d+nk ons moet nog eenkeer
al ons geheime deel
maar die kamer sal weet
ja die kamer sal weet
[verse]
ons kan maar
nou eers weer nou rustig in
mekaar se arms wees
die dag is
op sy einde en siende dat seine
wеgraak saam met gees
[pre+chorus]
tot die mensе vir my vra om jou liedjie te sing
hoe kan ek dan “nee” sê my ding?
[chorus]
ons staan en dans in die kombuis
en die here weet
ek sal mos nou mal raak as jy
sê “maak toe daai deur”
ek d+nk ons moet nog eenkeer
al ons geheime deel
maar die kamer sal weet
ja die kamer sal weet
[verse]
mense praat
en die skadu’s sê dis laat
soos die trane vloei
en die harte bloei
jy het nou weer oop laat maak
al die kaarte is uit
en ons leef sonder spyt
[pre+chorus]
tot die mense vir my vra om jou liedjie te sing
hoe kan ek dan “nee” sê my ding?
[chorus]
ons staan en dans in die kombuis
en die here weet
ek sal mos nou mal raak as jy
sê “maak toe daai deur”
ek d+nk ons moet nog eenkeer
al ons geheime deel
maar die kamer sal weet
ja die kamer sal weet
[chorus]
ons staan en dans in die kombuis
en die here weet
ek sal mos nou mal raak as jy
sê “maak toe daai deur”
ek d+nk ons moet nog eenkeer
al ons geheime deel
want die kamer sal weet
ja die kamer sal weet
ja die kamer sal weet
ja die kamer sal weet
Random Lyrics
- toam – les sirènes lyrics
- michael wadlow – threnody for jonathan brandis lyrics
- sewerperson – out4blood lyrics
- brooke annibale – under streetlights (piano version) lyrics
- woddi133 – im dunkeln lyrics
- crowned in chains – green instead of red lyrics
- 67 – gang nem step lyrics
- mikros kleftis – tsl lyrics
- wiser observer – sore spot lyrics
- dusza – nomad lyrics