jannie du toit – ‘n liedjie vir jou lyrics
ek d+nk vanaand aan jou, en aan die wildekus+ se golwe
ek d+nk vanaand aan jou, en aan die eindelose strand
ek d+nk aan rotskastele, watervalle na benede
en beestepadjies sukkel oor die rand
en ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
ek weet dat jy die woorde sal verstaan
ja, ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sou weer ’n vonkel in jou oë bring
ek d+nk vanaand aan jou, en aan die visriviervallei
ek d+nk vanaand aan jou, en aan sy kronkel kronkel kronkel
ek d+nk aan stroomversnellings, aan die koue winternagte
en kampvuuraande op die goudgeel sand
en ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
ek weet dat jy die woorde sal verstaan
ja, ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sou weer ’n vonkel in jou oë bring
ek d+nk vanaand aan jou, en aan die blou blou kaapse berge
’n sprokiesland in bleekwit op ’n helder sterligaand
ek d+nk aan waterpoele, wit proteas teen die hange
maar somtyds vir ’n oomblik net aan jou
en ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
ek weet dat jy die woorde sal verstaan
ja, ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sou weer ’n vonkel in jou oë bring
Random Lyrics
- corey lee – revenge lyrics
- stevanxt – lostvayne lyrics
- triheart – slushie slopes lyrics
- korona boys – moren din lyrics
- zeckozick – keluh kesahku (feat. cngt) lyrics
- phil collins – if leaving me is easy (demo) lyrics
- fxzh33zy – lunarsun lyrics
- tiña (ldn) – buddha lyrics
- mc mateus mt – obcecada lyrics
- donkawoyan – do vchera lyrics