azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

jitsvinger – doenit (remix) lyrics

Loading...

[verse 1]
genoeg drama
gee ‘n good time kans
vi nou is ek oppie rhyme
en jy doen daai dans
vi nou sit ek vannie goeie goed tesame
nou voelit soes ‘n bazaar
met al die gewoel en geraas
checkit
haal yt die outfit, comfort issie rule
maak sp-ce, lounge dit yt of maakie vloer toe
sak jou yster, kom kyk waar sit die move
en shine, is jou tyd
‘n my se ma se oek soe
jisjisja!
ek like it as br-sse glo aan ‘n tight come-together
spice it up met ‘n woelige daait
graf salads met feisty dames vi hoë ‘n delights
i’m telling you vibes is mello, pursue hulle
ek lounge soes ‘n couch oppie stage
soes ‘n crowd oppie balcony
loud but calm in a way
organize met die jitsvinger
wie laat die ding ruk?
maakit jou business, c’mon

[chorus]
wikkel vanaf jou enkels tot op jou kniekoppe
k!ller volts sak’ie suspension tot op’ie wieldoppe
jisja! doenit!
oraait bedaar, toe nou
ek is about to soe maak’it aan!
doenit!
ek ruk’ie bar tot die verste punt
hier kommit
ek wiet wat jy wil hê
dis what you need
jisjisja! doenit
oraait bedaar toe nou
ek is about to soe maak’ it aan
doenit!

[verse 2]
jy ry nie, soe moet dit nie stry of baklei nie
my mic check blaas in jou deck
soe waar wil jy wies?
ek sal’it pomp tot laat toe met die artform
poplappe kom bymekaar en maak los
wat vas is
en as jy float, dis jou saak
gee my nou ‘n kans
die ou kan nie ‘n fout maak’ie
ouens slaap innie kitchen
ek provide met ‘n feast
slat die mic met ‘n 4, 5, 6
lek die vingertoppe af
intercept die sous
ja, ek stack flows dakhoogte opmekaar
klaar gesê: ek doenit soesekalleenwiethoe
nou vat ek dit verder
laat ek sien…
energy level is hoog
ek laat dit kook innie kettle
die temperature settle ver bokant jou average
nevertheless ek versterk met maneuvers
en capture die m-sses
my bek het die nectar, broe
vang die vernacular
daar skrik hulle
b-st-rd die’s jou plaaslike
wat jou gat wip van die club tot innie straat
but jy’s so verbaas
mis die gedagte wat ek yak vir julle
nou vang’ie geluk en dans tot oppie last minute

[chorus]
wikkel vanaf jou enkels tot op jou kniekoppe
k!ller volts sak’ie suspension tot op’ie wieldoppe
jisja! doenit!
oraait bedaar, toe nou
ek is about to soe maak’it aan!
doenit!
ek ruk’ie bar tot die verste punt
hier kommit
ek wiet wat jy wil hê
dis what you need
jisjisja! doenit
oraait bedaar toe nou
ek is about to soe maak’ it aan
doenit!



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...