azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

jo black – huis op die heuwel lyrics

Loading...

huis op die heuwel – jo black

jy is die lig
jy is die vrou wat my hart kon verower
ek is niks sonder jou
jy is my noord
jy is die een wat my altyd gewys het
my hart is by jou

in die donker is die ligte aan
as ek klop sal die deur oopgaan
en ek weet dit want jy’s die
huis wat op die heuwel staan
ek breek ‘n pad oop teen die steilte
en my hart kom altyd terug na jou
en ek sweer dit want jy’s die
huis wat op die heuwel staan

net soos die wind
is jy om my en onder my vlerke
ek sweef saam met jou
ek sal nooit val
met jou aan my sy
weet ek alles is moontlik
my hart is by jou

in die donker is die ligte aan
as ek klop sal die deur oopgaan
en ek weet dit want jy’s die
huis wat op die heuwel staan
ek breek ‘n pad oop teen die steilte
en my hart kom altyd terug na jou
en ek sweer dit want jy’s die
huis wat op die heuwel staan

in die donker is die ligte aan
as ek klop sal die deur oopgaan
en ek weet dit want jy’s die
huis wat op die heuwel staan
ek breek ‘n pad oop teen die steilte
en my hart kom altyd terug na jou
en ek sweer dit want jy’s die
huis wat op die heuwel staan

in die donker is die ligte aan
as ek klop sal die deur oopgaan
en ek weet dit want jy’s die
huis wat op die heuwel staan



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...