jo black – voel jy die genade lyrics
voel jy die genade – jo black
hou aan loop en kyk weer op
daar’s soveel meer wat op jou wag
sê my… voel jy die genade?
die son kom op… verblind jou oë
dis dalk te groot om te verstaan
maar sê my… voel jy die genade?
en die water loop
ja, die water stroom
sê my… voel jy die genade?
maak net jou arms oop
laat die trane loop
sê my… voel jy die genade?
woa ho… voel jy die genade?
woa ho… voel jy die genade?
woa ho… voel jy die genade?
woa ho… voel jy die genade?
jy’s net ‘n mens… hy is god
maar jy sal nooit uit sy hand uitval
sê my… voel jy die genade?
jy’s vrygekoop… die prys is reeds betaal
jy’s skoon gewas… ‘n koningskind
sê my… voel jy die genade?
en die water loop
ja, die water stroom
sê my… voel jy die genade?
maak net jou arms oop
laat die trane loop
sê my… voel jy die genade?
woa ho… voel jy die genade?
woa ho… voel jy die genade?
woa ho… voel jy die genade?
woa ho… voel jy die genade?
Random Lyrics
- bex bandele – 23 (my abc’s) lyrics
- prophet (band) – everything you are lyrics
- emily bisinger – fascinated lyrics
- angel city chorale – africa lyrics
- nikol star – paranoid lyrics
- cayan – watch lyrics
- katherine bushell – pink lemonade lyrics
- scales – b lyrics
- fall of envy – it’s not over lyrics
- youngod lvx – lean lyrics