azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

johan nel & neil van der walt – op lyrics

Loading...

hier
hier staan ek
in die pad
in die nag
die lig word nat

as jy op hierdie groenblou staan
dan is af
dan is af partykeer op

die reën
die reën val sag
dit kontrasteer
daai harde trap op die lewensleer
as jy op hierdie persgeel staan
dan is af af af af
dan is af partykeer op

hier
hier loop ons
ons loop in die spoor
ons loop deur die berg
ons tonnel in

as jy op hierdie pinkoranje staan
dan is af af af af
dan is af partykeer op

al wat mens met mens kan doen
is om mens lief te hê

dan maak dit nie saak op watse kleur jy staan nie



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...