azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

juanita du plessis – alles wat ‘n kind wil hê lyrics

Loading...

waar, waar kry ek woorde om dit te sê
hoe kan ek ooit vertel wat diep binne lê
waar kry ek die woorde om dit te sê
ek kan net sê mamma jy is alles wat ‘n kind wil hê
met my eerste asemteug was jy daar
jy’t my opgetel as ek val jaar na jaar
en teen jou hart het jy my vasgehou
sê ek dit te min mamma, dan sê ek dit nou vir jou

jy is die engel aan my sy
ek sou nooit ‘n beter ma kon kry
soos jy liewe mamma net soos jy
nooit voel ek koud en alleen
jou vlerke is oral om my heen
want mamma jy is alles wat ‘n kind wil hê

soms is jy nie naby nie maar ook nie vêr nie
want mamma sien ek nie jou glimlag in elke stêr nie
en elke aand sê ek dankie liewe heer
vir ‘n ma soos myne wat my alles van die lewe kan leer
jy is die engel aan my sy
ek sou nooit ‘n beter ma kon kry
soos jy liewe mamma net soos jy
nooit voel ek koud en alleen
jou vlerke is oral om my heen
want mamma jy is alles wat ‘n kind wil hê

waar, waar kry ek woorde om dit te sê
mamma jy is alles wat ‘n kind wil hê
ek kan net sê mamma jy is alles wat ek ooit wou hê



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...