juanita du plessis – keuses lyrics
dis lig of dis donker
dis met of dis sonder
dis goed of dis sleg
dis verkeerd of dis reg
dis nooit of dis altyd
dis nou of dis wawyd
dis later of nou
stadig of gou
dis krom of dis reguit
dis deel van die lewe
een, twee, drie dis tyd om te kies
maak toe my oë vertrou en bly glo
vergeet van dit wat voorlê
gooi weg my vrese
dit of dat
mag ek my tyd vat
wil dit vermy, dit knou aan my
oorweldig en verward
deur al my keuses
dis toe of dis oop oë
dis onder of heelbo
dis ek of dis sy
dis hy of dis jy
dis passie of denke
geen raad of met wenke
dis swart of dis wit
dis minder of meer
dis winter of lеnte
dis deel van die lewе
een, twee, drie dis tyd om te kies
maak toe my oë vertrou en bly glo
vergeet van dit wat voorlê
gooi weg my vrese
dit of dat
mag ek my tyd vat
wil dit vermy, dit knou aan my
oorweldig en verward
deur al my keuses
ek moet kies
ek wil nie
dit wag vir my
ek moet kies
ek wil nie
dit gaan my nog kry
dis deel van die lewe
een, twee, drie dis tyd om te kies
maak toe my oë vertrou en bly glo
vergeet van dit wat voorlê
gooi weg my vrese
dit of dat
mag ek my tyd vat
wil dit vermy, dit knou aan my
oorweldig en verward
deur al my keuses
een, twee, drie
Random Lyrics
- berechet – outro lyrics
- juicy roadkill – dream on lyrics
- 4ura, jstn dmnd & otg stiffy – my squad lyrics
- bonsoul – czarne myśli lyrics
- nicole faux naiv – tomorrow was a summer day in 2001 lyrics
- seys mks – forbes lyrics
- ha sung woon (하성운) – la la pop! lyrics
- buray – dancing with the devil lyrics
- 408 – mark hoppus lyrics
- lifetree – starting over – remix lyrics