azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

karen zoid – kyk mooi na jouself lyrics

Loading...

[vers 1]
elke môre as ek opstaan, sien ek iemand kla
dis ‘n wêreld vol belewenis en meeste mense vra
hoekom, hoekom, hoekom, wanneer, wanneer waar
elke more hier om 12 uur, klap die ou kanon
en skiet vir oulaas blanks om sy hartseer te vermom
dit maak my bietjie sad, dit maak my bietjie bang

[koor]
kyk mooi na jouself, baby, baby
die wind en weer, die roes en reën, is alles deel daarvan
en ek cope nie goed daarmee nie
so kyk mooi na jouself

[vers 2]
elke skemer op die promenade staar ek na die son
die een wat my wil dood brand, die een wat my laat blom
my eksistensiële krisis snuif ek in soos gom
ek speel op my kitaar, ek ry rond op my fiets
ek teken soms ‘n prentjie, partykeer skryf ek iets
maar sunsets is maar sad sonder jou in die gebied

[koor]
kyk mooi na jouself, baby, baby
die wind en weer, die roes en reën, is alles deel daarvan
en ek cope nie goed daarmee nie
so kyk mooi na jouself

[vers 3]
met plesier en met pyn, en met water en met wyn
en ek weet ek cope nie goed daarmee nie
en ek weet, weet, weet, weet
en ek weet ek cope nie goed daarmee nie
en ek weet, weet, weet, weet
en ek weet ek cope nie goed daarmee nie
en ek weet, weet, weet, weet
en ek weet ek cope nie goed daarmee nie
(en ek weet, weet, weet, weet)

[koor]
kyk mooi na jouself, baby, baby
kyk mooi na jouself, baby baby
die wind en weer, die roes en reën, is alles deel daarvan
en ek cope nie goed daarmee nie
ek cope nie goed daarmee nie



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...