azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

karen zoid – tyd van jou lewe lyrics

Loading...

[vers 1]
tot wedersiens, en vaarwel
ware liefde is ware h-ll dit tuimel deur my binnekant
ek striewel met die anderkant
hou moed, hou moed
as grys gedagtes groet
slaap soet, slaap soet
totdat ons weer ontmoet

[koor]
hoop jy’t die tyd van jou lewe
hoop jy’t die tyd van jou lewe
ek hoop jy’t die tyd van jou lewe
ek hoop jy’t die tyd van jou lewe
jou lewe, jou lewe

[vers 2]
al die goed wat jy weet, af gespaar af gemeet
al die bloed, sweet en trane dalle sal die [?] maak vergeet
[?] ek sit my kop op ‘n blok
[?] wakker kan skop

[koor]
en ek hoop jy die tyd van jou lewe
ek hoop jy’t die tyd van jou lewe
ek hoop jy’t die tyd van jou lewe
ek hoop jy’t die tyd van jou lewe

hoop jy’t die tyd van jou lewe, van jou lewe
hoop jy’t die tyd van jou lewe, van jou lewe
van jou…lewe

hoop jy’t die tyd van jou lewe, van jou lewe
hoop jy’t die tyd van jou lewe, van jou lewe
ek hoop jy’t die tyd van jou lewe, van jou lewe
van jou…



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...