azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

karlien van jaarsveld – breek lyrics

Loading...

[vers 1]
dis nie jy nie, dit is ek
miskien ‘n ander tyd, ‘n ander plek
maar die liefde wat ons soek
is nie te vinde hier vanaand
jy soen my liggies op my kop
ek voel jou hart deur jou hemp klop

[voorkoor]
maar die redes bly te veel
om jou te hou by my vanaand

[koor]
ek sal seker maar moet breek
sal seker maar moet huil
sal seker maar moet leer
om jou te laat gaan
ek sal seker maar moet val
ek sal seker maar moet weet
hoe dit voеl om te voel
om jou te vеrloor
oor en oor

[vers 2]
ons staan alleen daar’s niemand hier (ek staan daar’s niemand hier)
dis net die vlamme nie die vuur (dis net die vlamme en die vuur0
maar my hart wat nou verstaan
dit is beter om te wag
[koor]
ek sal seker maar moet breek
sal seker maar moet huil
sal seker maar moet leer
om jou te laat gaan
ek sal seker maar moet val
ek sal seker maar moet weet
hoe dit voel om te voel
om jou te verloor
oor en oor

[brug]
al wat my hart begeer
al wat ons albei keer is vrees
en ons hou vas aan vandag
want ons weet wat wag

[slot]
ek sal seker maar moet breek
ek sal seker maar moet huil
sal seker maar moet leer
om jou te laat gaan
ek sal seker maar moet val
ek sal seker maar moet weet
hoe dit voel om te voel
om jou te verloor
ek sal seker maar moet huil
ek sal seker maar moet weet
ek sal seker maar moet leer
om jou te laat gaan
ek sal seker maar moet val
ek sal seker maar moet weet
hoe dit voel om te voel (voel, voel)
jou te verloor
oor en oor



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...