karlien van jaarsveld – een laaste kans lyrics
[vers 1]
my laaste trane, rol oor my w+nge
want ek verlang nog na jou
kry jou ook tye
wat jou laat wonder
of ons ‘n fout gemaak het
[voorkoor]
voel jy my ook daar by jou
of is dit net ek wat nog vashou?
[koor]
as ek daar by jou was
sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel
as ek daar by jou was
sou liefde kon seëvier
en ons dit bedoel
en ek hoop ons het nog net een kans
nog een laaste kans
[vers 2]
my hart klop stadig
ek hoor net stiltes
lê jy ook soms en uitstaar
na al die sterre
ek voel die verte
beweeg al nader aan my
[voorkoor]
voel jy my ook daar by jou
of is dit net еk wat nog vashou?
[koor]
as ek daar by jou was
sou jy verstaan hoe еk nog oor jou voel
as ek daar by jou was
sou liefde kon seëvier
en ons dit bedoel
en ek hoop ons het nog net een kans
nog een laaste kans
[brug]
hoor jy my stem?
as ek roep in die nag
hoor jy my stem?
as ek vra jy moet wag
[slot]
want as ek daar by jou was
sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel
as ek daar by jou was
sou liefde kon seëvier
en ons dit bedoel
as ek daar by jou was
sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel
as ek daar by jou was
sou liefde kon seëvier
en ons dit bedoel
en ek hoop ons het nog net een kans
nog een laaste kans
Random Lyrics
- fiction fake – insomniac! lyrics
- kudokushi – snippet 18.03.23 lyrics
- dust to dust – rot lyrics
- eloise – tired now lyrics
- jae trxpp – jimmy’s story lyrics
- ginger baker’s air force – sweet wine lyrics
- צביקה פיק – sof – סוף – svika pick lyrics
- dashaeno – kansen vaak gezien lyrics
- montyybandzz – recover lyrics
- avanti nagral – in between lyrics