azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

karlien van jaarsveld – jakkals trou met wolf se vrou lyrics

Loading...

wat het sy wat ek nie het
en hoe het sy jou hart gewen
ek wens ek kon dit als verstaan
want hoe neem ‘n mens afskeid
as jy nie wil gaan

maar ek het jou steeds nodig
het jy nie dalk vir my
vir wat het jy gaan weg vlug
toe jy iemand anders kry
jakkals trou met wolf se vrou
en jy breek my hart alweer maar ek onthou
toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
en ek wens ek kon jou vas hou
maar jakkals trou met wolf se vrou

ek weet sy’s nie vir jou bedoel
hoe kon jy vir haar dit voel
ek praat jou taal ek volg jou spoor
en al skreeu ek my hart uit
sal jy my nie hoor

maar ek het jou steeds nodig
het jy nie dalk vir my
vir wat het jy gaan weg vlug
toe jy iemand anders kry

jakkals trou met wolf se vrou
en jy breek my hart alweer maar ek onthou
toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
en ek wens ek kon jou vas hou
maar jakkals trou nie

met my meer nie
kyk hier kom die reën
voel jy niks meer vir my nie
jakkals trou met wolf se vrou
en jy breek my hart alweer maar ek onthou
toe jy jou arms om my vou
ek mis jou nou
en ek wens ek kon jou vas hou
maar jakkals trou met wolf se vrou

en jy breek my hart alweer maar ek onthou
toe jy jou arms om my vou
ek mis jou nou
en ek wens ek kon jou vas hou
maar jakkals trou met wolf se vrou



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...