azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

karlien van jaarsveld – lewe vir liefde lyrics

Loading...

[vers 1]
wat laat jou bly?
wat laat jou glo?
wat laat jou hoop dis liefde?
was jy al bang?
alles laat gaan?
het jy al jou hart verloor?
sonder om te d+nk, sonder vrees
sonder keer, sonder als wat seermaak kan jy
net weer in die liefde glo?

[voorkoor]
en weer vertrou, weer onthou
van ‘n sprokiesliefde
vas te kan dans drome te bou
en weer lag al sou
alles ons vaal
en die mense ons kom wys op swart en wit
hoe liefde
al sy kleure verloor

[koor]
want ons lewe vir liefde (liefde)
of jy oud is of jonk is, alleen of in pyn
almal soek na daai vrede (vredе)
waar jy alles kan deel en steeds veilig kan voеl
almal soek na daai een mens (een mens)
wat jou hart in die diepste van donker bewaar
die een wat jou spore
in die fynste detail, sonder woorde beskryf
[vers 2]
liefde verstaan, liefde is hoop
liefde maak kragte tot niks
hoop dat jy weet, liefde vergeet al die seer tot nou
voel jy alleen, weet daar’s meer
weet daar’s iemand wat jou hart sal verstaan
een in ‘n miljoen wat bly staan

[koor]
want ons lewe vir liefde (liefde)
of jy oud is of jonk is, alleen of in pyn
almal soek na daai vrede (vrede)
waar jy alles kan deel en steeds veilig kan voel
almal soek na daai een mens (een mens)
wat jou hart in die diepste van donker bewaar
die een wat jou spore
in die fynste detail, sonder woorde beskryf

[brug]
wat laat jou bly na die liefde vir jou veelkeer seermaak?
wat laat jou weer bly na die liefde jou heelmaak?
en al los ons alles, daardie vuur se vlamme in die as verdwyn

[slot]
want ons lewe vir liefde (liefde)
of jy oud is of jonk is, alleen of in pyn
almal soek na daai vrede (vrede)
waar jy alles kan deel en steeds veilig kan voel
almal soek na daai een mens (een mens)
wat jou hart in die diepste van donker bewaar
die een wat jou spore
in die fynste detail, sonder woorde beskryf
(sonder woorde beskryf)
die een wat jou spore
in die fynste detail, sonder woorde beskryf



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...