azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

karlien van jaarsveld – sonder jou lyrics

Loading...

[vers 1]
as jy kon hoor wat my pla
sal jy verstaan as ek jou wou vra
want ons tyd het verby gegaan en
sonder jou doen ek heel okay

[voorkoor]
en jy’t gese ek gaan val
en jy’t geglo dat ek sal
maar ek staan sterker
sterker as ooit

[koor]
sonder jou
is ek minder alleen
sonder jou
staan ek meer in die reën
sonder jou
is daar niks wat my keer
soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet
sonder jou
bly `n glimlag my by
sonder jou
wie gaan my nou onderkry
soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet
[vers 2]
jy’t altyd te maklik gepraat
so of jou woorde jou stеrker kan maak, maar
ek sien reg dеur jou, en dis nou te laat
want sonder jou doen ek heel okay

[voorkoor]
en jy’t gesê ek gaan val
en jy’t geglo dat ek sal
maar ek staan sterker
sterker as ooit

[koor]
sonder jou
is ek minder alleen
sonder jou
staan ek meer in die reën
sonder jou
is daar niks wat my keer
soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet
sonder jou
bly ‘n glimlag my by
sonder jou
wie gaan my nou onderkry
soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet
[brug]
nou staan jy arms gevou
soos ek wegloop van jou
ek sal jou nog vir lank onthou

[slot]
sonder jou
is ek minder alleen
sonder jou
staan ek meer in die reën
sonder jou
is daar niks wat my keer
soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet
sonder jou
bly ‘n glimlag my by
sonder jou
wie gaan my nou onderkry
soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet
(sonder jou)

Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...