azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

karlien van jaarsveld – sweet dreams lyrics

Loading...

sweet dreams baby

ek lees jou sms
vergeet van al die res
in my hart is jy vir altyd ingeprent
jy’s n deel van my
dit sal altyd so bly

soos dit later word
d+nk ek meer aan jou
het al jou sms’e op my foon gehou
net voor ek gaan slaap
wag ek dat jy sê
sweet dreams baby lekker doeks
gaan jy my heel nag in jou drome soek
soos n ridder in ‘n storie boek sal jy my kry
ek wil hê jy moet
sweet dreams baby sê vir my
dat jy my iewers in jou droom sal kry
as die son opkom
en die droom verdwyn
voel ek jou nog hier naby my
sweet dreams

toe ek wakker word
d+nk ek weer aan jou
ek sukkel om gisteraand
se droom te kan onthou
daar was ek en jy soene en champagne

sal ek jou weer vanaand in my drome kry
by diesefse boom soos met ons eerste vry
waar jy vir my vertel hoe jy my altyd sal bel

sweet dreams baby lekker doeks
gaan jy my heel nag in jou drome soek
soos n ridder in ‘n storie boek sal jy my kry
ek wil hê jy moet
sweet dreams baby sê vir my
dat jy my iewers in jou droom sal kry
as die son opkom
en die droom verdwyn
voel ek jou nog hier naby my
sweet dreams
en al voel ek vêr van jou
sal ek dit altyd onthou
dis waaraan ek vashou
as ek vanaand weer wakker lê
sal jy my bel om te sê
my baby slaap jy al
ons kan praat todat jou oë toeval

sweet dreams baby lekker doeks
gaan jy my heel nag in jou drome soek
soos n ridder in ‘n storie boek sal jy my kry
ek wil hê jy moet
sweet dreams baby sê vir my
dat jy my iewers in jou droom sal kry
as die son opkom
en die droom verdwyn
voel ek jou nog hier naby my
sweet dreams

sweet dreams
sweet dreams
sweet dreams

sweet dreams baby sê vir my
dat jy my iewers in jou droom sal kry
as die son opkom
en die droom verdwyn
voel ek jou nog hier naby my
sweet dreams



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...