azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

kingteezy10 – tydmors lyrics

Loading...

t++zy + tyd mors

chorus (lil lk)

ek is bereid om weer in liefde te glo
alles te dankie aan jou
baby, ek kan sien in jou oe
dat jy ook nie wil seer kry

en baby, ek belowe jou
dat eke sal glo in jou
as jy sal kan glo in my
want ek wil nie my tyd mors..

verse 1 (t++zy)

ek is bereid om my tyd te mors
op di regte persoon
is jy dieselfde in reality
soos agter jou foon?
ek ken vijo a ruk
ma jou emosies is hoog
ma dais wat my confuse
want it voel of jy betooog
ek kan jou op my hande dra
as jy my kans gie
maar inmy af dae
en dan soek ek net my spasie
ek soek nimand anders
om hierdie pad sam my te stap nie
dis a groot besluit
jy moet die regte kandidaat kies
omjo te kies
wat sal di kans wies
ek sien teveel komplikasies
ek wili tyd mors soos laas nie
wat maak jou anders van amal
want ek verstaan?

chorus (lil lk)

ek is bereid om weer in liefde te glo
alles te dankie aan jou
baby, ek kan sien in jou oe
dat jy ook nie wil seer kry

en baby, ek belowe jou
dat eke sal glo in jou
as jy sal kan glo in my
want ek wil nie my tyd mors..

verse 2

kon jy di pyn injou oe sien
die vernedering
kon jy it hoor inmy stem in
as ek probeer it sing
ma gebede dra krag
it kan jou deur it bring
my lewe was black en white
ma toe kom jy en kom kleur dit in
ek sien die lig
ek is bereid vi di bereidste
liefde is duur
ma ek betaal ma wat di prys is
di ding is deep
ek it raak al hoe meer dangerous
feelings is cheap
dit kom altyd tot ‘n einde

is jy bereid om it ‘n go te gee
is jy bereid om alles soma vir ‘n ou te gee
alles gani altyd oor di fotos nie
moeni vas klou an wat nie vijo is nie

chorus (lil lk)

ek is bereid om weer in liefde te glo
alles te dankie aan jou
baby, ek kan sien in jou oe
dat jy ook nie wil seer kry

en baby, ek belowe jou
dat eke sal glo in jou
as jy sal kan glo in my
want ek wil nie my tyd mors..



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...