kontras – mors jou drank lyrics
hierdie is die mors jou drank song
almal kom en sing nou saam
raak so f+cked jy vergeet jou naam
hierdie is daai sh+t wat jou maak hop
hierdie song sit vas in my kop
boardshorts, sunsets, sneakers, surfboards
hierdie is daai ‘f+ck my life’+song
hierdie is ‘n jol so ball saam
steek een aan en laat hom brand
vanaand gaan ek wasted raak
vanaand gaan ek buite slaap
van potchefstroom tot in die kaap
vanaand gaan ons wasted raak
hierdie is daai ‘vat my saam’+song
van ballito tot langebaan
ek voel soos desember maand
hierdie is daai vergeet jou kak vibe
hierdie sh+t maak onderklere taai
heel jonk, heel dronk, heel dom, good times
hierdie is daai kom ons raak faded
hierdie is daai kom ons raak famous
steek een aan en laat hom brand
vanaand gaan ek wasted raak
vanaand gaan ek buite slaap
van potchefstroom tot in die kaap
vanaand gaan ons wasted raak
Random Lyrics
- d4vd – dirty secrets lyrics
- jerry nelson – hoboken honey lyrics
- yng kizzy – loneliness lyrics
- selphius – my strange addiction lyrics
- willow – nightmare fuel lyrics
- 黒石ひとみ (hitomi kuroishi) – innocent days lyrics
- carnaval [slovenia] – sugar and sweets lyrics
- golden vessel – sun+tide lyrics
- elena rud – two steps lyrics
- jos garcia – iba kang talaga lyrics