azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

kontras – velde lyrics

Loading...

beloftes, leë woorde
vals akoorde
kan jy my hoor?
gedagtes, die verdagte
groot verwagtinge
fluister in my oor

jare, die snare
deur die blare
sal jy my mis
my are oop gegrawe
en dit alles was vir niks

ja, ons hardloop deur die velde
wees ons eie helde
net vir die aand
ja, ons hardloop deur die velde
wees ons eie helde
net vir die die aand

verlore, gebore, bekore, en alleen
my ore, verdowe, ornamente vir die wet
verlore, gebore, bekore, en alleen
my ore, verdowe, ornamente vir die wet

monsters; groot oë
loop geboë, word so groot
die lafhard
kyk wie lag hard
sal die pad vat
wat ons altyd verloor

jare; vol trane
deur die blare
sal jy my mis
my are oop gegrawe
en dit alles was vir niks

so ja, ons hardloop deur die velde
wees ons eie helde
net vir die aand
ja, ons hardloop deur die velde
wees ons eie helde
net vir die die aand

verlore, gebore, bekore, en alleen
my ore, verdowe, ornamente vir die wet
verlore, gebore, bekore, en alleen
my ore, verdowe, ornamente vir die wet



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...