leah sa – maak my dag lyrics
maak my dag lyrics
n jou oë sal ek verdwaal
maar jou stem sal my kom haal
en jou woorde laat my praat
want ons maak mekaar se sinne klaar
ohhh, ohhh
kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water
kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later
want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag
oeh oeh oeh
soos ons deur die donker voel
weet ons ons is vir mekaar bedoel
want hoe jou hand my vat lig my hart
daar is iets van jou wat met my praat
mmm, ohhh
kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water
kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later
want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag
oeh oeh oеh
kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in diе water
kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later
want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag
oeh oeh oeh
lalala lala lala, lalala lala lala
lalala lala lala
lalala lala lala
kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water
kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later
want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag
oeh oeh oeh
kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water
kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later
want jou glimlag maak my glimlag, maak
want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag
Random Lyrics
- once human – where the bones lie lyrics
- chaz kiss – vessel lyrics
- m.u.n. zay – dreamland lyrics
- khắc việt – chạy về nơi phía anh lyrics
- jennifer lopez – marry me (kat & bastian duet) lyrics
- tvhleek – gone forever lyrics
- jamari – dark red interlude lyrics
- brockhampton – best years of our lives lyrics
- dutchie onetwopure – marathon 95 lyrics
- 3breezy – in my dms lyrics