azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lianie may – pleister van my hart lyrics

Loading...

[vers 1]
as ek jou vra
om my hart te dra
op die winde oor die velde ‘n duisend dae
sal jy die seer
vir my bedoel kan keer
sal jy die mooiste drome hou vir my en jou

[koor]
gee my ‘n pleister vir my hart
gee my ‘n hart om vas te hou
gee my ‘n lewe saam met jou, al is dit net vir nou
gee my ‘n pleister vir my hart
waar is daai plek wat ek onthou
ek bly nog wonder so oor jou
sal jy jou weg kan vind na my, sal jy my halfpad kry
en bring ‘n pleister vir my hart
[vers 2]
ek was geleer
as jou hart moet skeur
om die beste van jou hartseer te kan maak
moet jy weer glo
en bid vir krag van bo, wat jou sal dra
en jou sal hoor as jy dit vra

[koor]
gee my ‘n pleister vir my hart
gee my ‘n hart om vas te hou
gee my ‘n lеwe saam met jou, al is dit net vir nou
gee my ‘n plеister vir my hart
waar is daai plek wat ek onthou
ek bly nog wonder so oor jou
sal jy jou weg kan vind na my, sal jy my halfpad kry
en bring ‘n pleister vir my hart…

[brug]
vanaand
eks so alleen ek mis jou elke aand
want as die donker om my hart kom vou
wil ek jou sien, ek wil jou styf vas hou…

[slot]
gee my n pleister vir my hart
gee my n hart om vas te hou
gee my n lewe saam met jou, al is dit net vir nou
gee my n pleister vir my hart
waar is daai plek wat ek onthou
ek bly nog wonder so oor jou
sal jy jou weg kan vind na my, sal jy my halfpad kry
en bring ‘n pleister vir my hart
jy bring ‘n pleister vir my hart



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...