azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lianie may – saam is ons beter lyrics

Loading...

[inleiding]
na na na na na na na na na na
na na na na na na na na na na

[vers 1]
die lewe het sy wilde paaie met jou
geloop deur die storms, deur storms tot nou
maar ek weet
ek wil nie meer sonder jou

[vers 2]
en nou’t ek geleer wat jy sê is jou woord
sê weer die woorde ek speel die akoord
en ek weet
ek is nou veilig by jou
[koor]
want saam is ons beter
as stoksiel alleen
want twee is mos beter
beter as een
om jou hele lewe by iemand te wees
is dit wat jou siel vra
jou ligaam en gees

[vers 3]
wat sal die wyser van tyd oor jou hou?
sal hy jou uitvra oor wat jy nog wou?
sal jy weet
ek wil nie meer sonder jou

[vers 4]
want deur al diе twyfel sal ek vir jou wys
ek los my spore want jy word my huis
jy sal weet
ek wil niе meer sonder jou

[koor]
want saam is ons beter
as stoksiel alleen
want twee is mos beter
beter as een
om jou hele lewe by iemand te wees
is dit wat jou siel vra
jou ligaam en gees
[brug]
al die nagte sonder jou (al die nagte sonder jou)
al die nagte sonder jou
jy weet
jy hoort by my
los jou verlede ek sal jou daar dra

[koor]
saam is ons beter
as stoksiel alleen
want twee is mos beter
beter as een
om jou hele lewe by iemand te wees
is dit wat jou siel vra
jou liggaam en gees
want twee is mos beter
beter as een
om jou hele lewe by iemand te wees
is dit wat jou siel vra
jou liggaam en gees



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...