azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lianie may – tennesse waltz lyrics

Loading...

[vers 1]
as ek terug d+nk
aan die ou dae
hoor ek die ten+ten+tennessee waltz
dan verlang ek
na my liefling
weer by my

[vers 2]
ek tel die ure
tot jy terug kom
en my in jou arms vashou
want daar’s niemand
niemand anders vir my
[koor]
jy weet my hart bly verlief
op die ten+ten+tennessee waltz
kom en dans (kom en dans)
op die wals (op die wals)
laat ek jou vashou
jy weet my hart bly verlief
op die ten+ten+tennessee waltz
kom en dans (kom en dans)
op die ten+ten+tennessee waltz

[brug]
ek belowe
as jy terug kom
om jou in my arms te hou
en ek hoor al
die ten+ten+tennessee waltz

[koor]
jy weet my hart bly verlief
op die ten+ten+tennessee waltz
kom en dans (kom en dans)
op die wals (op die wals)
laat ek jou vashou
jy weet my hart bly verlief
op die ten+ten+tennessee waltz
kom en dans (kom en dans)
op die ten+ten+tennessee waltz
{instrumenteel]

{slot]
jy weet my hart bly verlief
op die ten+ten+tennessee waltz
kom en dans (kom en dans)
op die ten+ten+tennessee waltz
kom en dans (kom en dans)
op die ten, ten, tennessee waltz



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...