azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lil tielieh – okay lyrics

Loading...

(intro)
hoog te vrees
mah wil nogsteeds poten raak

mammie het aanskou
hoe ek n monster raak

amal loop
even my skaduwee wil martch

ek`s n king bra
word gesien bra

in die ooste
dies my plek die

was nog nooit `n bro nie
jy`s `n enemy

(verse)
om my te copy is hulle besluite

ek`s die ware koning
en dias feite

ek vat die huis
en gooi en hom deur ruite
hubert lee tj+p
26 op sy kuite

hate op my
en jy is my ge+liefde

my bru weet jy na+aap
siekte

amal weet jy wil soos tielieh ytsteek

wees net humble
jou tyd gaan ook aanbreek

(change)
jy is my enemy
sonder energy
bou my legacy

dia tydtjie in die tronk
wasie lekke nie

wil vergeet
mah dit bly in my memory

ek het geleer wat is staan
ek het beklei saam `n 6
oor hy my skoene wou vat
hy het my neus stukkend geslaan

ek kon aan niemand roepie
friende isie dah nie
ouens doen niks
want ek is n frans

(change 2)
tielieh raak stil weg
kom hard trug
alles is soos dit moet wees

beste in die east side
en die b+side
al koning wat nog leef

sonder oe
wil blinde mense my woorde lees

ek het een vrees
as ek dood gaan

gaan ek nogsteeds
die koning wees
(change 3)

4 duisend dowloads vir my ep
life as a jailer

en tielieh maak asof min is

calculators kom soek wiskunde
bymy
dias `n teken dat tielieh slim is

kos maak ek honger
ek sit op n wolk
met `n dolk

nie net ekie
is ek en my order

jy het gedruip bo+op skool
oor jy sukkel
d+nk jy jy gaan binne in die rap+game bevoder

god het gese
ek moet fokus op rap
en my ophou aan duiwels
verwonder

amal wat bo op my hoek kom
bloed soos family
soa amal is crip`s opie coner

(change 4)
ek eet jou brein
soa ek proe jou gedagte

my broe jy weet
bloed is dukker as water

op die lank pad
chiase ek jou sien
jou later

amal weet
jy wil soos ek wees
jou na+aaper

(chorus)
jy`s net jy
jy sal altyd hate

pruis die koning
jy weet jy moet buig

oh jys vanie b+side
okay

my songs klop inie west side
hoor jy

okay jy moet

phil het die ep saloet

hy se tielieh
gee nog sulke goed

ons staan as een saam opie hoek

crip ons is bloed

hulle rap oor alle daagse goed yeah

ek het saam spoke gepuff yeah

stoner buddies vir die nag yeah

sonder bene moes ek draf yeah

want anders vat hulle dit af yeah

om eerlik te wees
die is unfair

kry net datums
wil straf he

d+nk dies nihan en kemal yeah

hoor wat die koning hiena se

(verse 2)

ek is te groot
hoe kan jy my wil onderskat

ek sit n 13de maand op amenak

p y se kaas
wat my alles lat kop toe vat

kla anie brand
hoekom sal ek nog vlam vat

ek is dia broe
wat die rap roete jare stap

ek eindig careers
jy wat d+nk om my antevat

ek het geleer
sonder kameras
foto`s vat

ek vat die hous+pyp
en spyt
water drippels nat

(change 1)
ek wonder fout
ek ken `n pastoor
hy`s stout
hy steel net die helese coke

ke+pep en don
lief vir n+gga millie for life
hy en pottie is meer as bro`s

pa doen `n life
en my baby sister raak oud

d+nk ek`s verslaaf aan dope

loop kaal bors rond
is koud

claim jy`s iets wat jy nie isie

ek wonder ken jy
john pope

(change 2)
tiel hoekom tj+p jy jou bond ​

king of the jungle
en jys net `n hond

my veiste sit ek letterlik
langs die grond

stypel jou twee lippe vas aanmekaar
op soa manier weet ek jy hou mond

wie sou kon glo
die king was inie tronk

ek eet `n suur lemoen
saamet n stronk

rap generaal
order rap franse rond

(chorus)
jy`s net jy
jy sal altyd hate

pruis die koning
jy weet jy moet buig

oh jys vanie b+side
okay

my songs klop inie west side
hoor jy

okay jy moet

phil het die ep saloet

hy se tielieh
gee nog sulke goed

ons staan as een saam opie hoek

crip ons is bloed

hulle rap oor alle daagse goed yeah

ek het saam spoke gepuff yeah

stoner buddies vir die nag yeah

sonder bene moes ek draf yeah

want anders vat hulle dit af yeah

om eerlik te wees
die is unfair

kry net datums
wil straf he

d+nk dies nihan en kemal yeah

hoor wat die koning hiena se







Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...