lucas maree – heel van vooraf lyrics
as ek my lewe heel van vooraf oor kon kry
sou ek min of meer dieselfde draaie maak
sonder om te twyfel elke padjie ry
en hoop ek loop jou ook weer raak
selfs dieselfde voute sal ek weer begaan
al kom ek voor dieselfde straf te staan
die seer van val en opstaan sal ek elke keer trotseer
want hopelik ontmoet ek jou ook weer
ek sou als presies net so weer oor wou doen
ek sou alles net so wou herhaal
want as ek als dieselfde doen
speel jy dalk dieselfde rol in my verhaal
met waters wat verby is sal geen meul weer maal
en ek sou elke druppel weer betaal
net vir nog een oomblik om vir jou te sê
dat jy als is wat ek eintlik graag wou hê
ek sou als presies net so weer oor wou doen
ek sou alles net so wou herhaal
want as ek als dieselfde doen
speel jy dalk dieselfde rol in my verhaal
met waters wat verby is sal geen meul weer maal
en of jy als benut het kan slegs jy bepaal
tog sou ek net een ding graag anders wou hê
ek wens ek het dit meer vir jou gesê
ek sou als presies net so weer oor wou doen
ek sou alles net so wou herhaal
want as ek als dieselfde doen
speel jy dalk dieselfde rol in my verhaal
ek sou als presies net so weer oor wou doen
ek sou alles net so wou herhaal
want as ek als dieselfde doen
speel jy dalk dieselfde rol in my verhaal
speel jy dalk dieselfde rol in my verhaal
Random Lyrics
- mc wave – fan out lyrics
- dark divine – run away lyrics
- kanye west – hurricane (big sean & ty dolla $ign version lyrics
- slice bone – spéciale délivrance lyrics
- alaskalaska – tv dinners lyrics
- zy3 – numb lyrics
- internetlove – рыжее счастье (red happiness) lyrics
- quack quack muhammad – i’m ivona lyrics
- alex clare – the same lyrics
- prodreaper – juice wrld – beverly hills lyrics