mind assault – hoekom lyrics
Loading...
breek af die mure wat staan vir die lewe.
bou op die fondamente van die dood.
ons draai die sleutel wat die wereld vermoor.
huil my ‘n storm van lood en dan vra ons.
ons speel god, ons is reg, die arm verloor en die ryk floreer.
almal weet beter as die volgende een.
hou so aan, ons lewens is leuens.
hoekom is die wereld so sleg?
hoekom is die wereld in pyn?
verniel die balans tussen lewe en dood.
dra die gewig dwars op ons skouers?
ons is die kanker wat ons lewens versmoor.
bloei n rivier van geweld en dan vra ons.
dit is jy, dit is ek.
ek se dis jy en jy se dis ek.
almal wys vinger na die volgende een.
hou so aan ons lewe in ‘n leuen.
hoekom is die wereld so sleg?
hoekom is die wereld in pyn?
hoekom?
Random Lyrics
- jason isbell feat. southern family – god is a working man lyrics
- sweet california – acoustic lyrics
- l.a.d. – blow ur mind lyrics
- jack dee & rykkinnfella – birkebeinerne 2016 lyrics
- ג’ינג’יות lyrics lyrics
- nvblado – asma lyrics
- hotline bling lyrics lyrics
- mavinin ezgisi – adıyaman yolu yaman lyrics
- mind assault – volksmoord lyrics
- ossian – ezredszer lyrics