monique steyn – die boom lyrics
die boom lyrics
ek is die saadjie in die grond
hy gooi sy water oral om my
my wortels vasgegroei in hom
totdat my eerste blare son kry
hy gee my lewe elke dag
beskerm my met al sy mag
teen warm son en koue nag
hy is die boom in die aarde wat sy takke oor my sprei as storms val
ek hoef nooit te vrees nie want ek weet hy sal
my altyd in sy skadu hou
die boom van die lewe wat my veilig hou tot ek my takke sprei
en ‘n ander ook beskerm net soos hy
want ek lewe nеt vir hom en hy vir my
u maak my sterker еlke uur
in brande hou u al die vuur weg
my vrugte vorm uit u gees
met u langs my sal ek niks vrees nie
hy gee my lewe elke dag
beskerm my met al sy mag
teen warm son en koue nag
hy is die boom in die aarde wat sy takke oor my sprei as storms val
ek hoef nooit te vrees nie want ek weet hy sal
my altyd in sy skadu hou
die boom van die lewe wat my veilig hou tot ek my takke sprei
en ‘n ander ook beskerm net soos hy
want ek lewe net vir hom en hy vir my
hy gee my lewe elke dag
beskerm my met al sy mag
teen warm son en koue nag
hy is die bron van al my krag
hy is die boom in die aarde wat sy takke oor my sprei as storms val
ek hoef nooit te vrees nie want ek weet hy sal
my altyd in sy skadu hou
die boom van die lewe wat my veilig hou tot ek my takke sprei
en ‘n ander ook beskerm net soos hy
want ek lewe net vir hom en hy vir my
Random Lyrics
- ary – clouds before rain lyrics
- sugar hill keem – opp thot lyrics
- ヰ世界情緒 (isekaijoucho) – メテオ (meteor) lyrics
- denzel curry – slide lyrics
- dufus (band) – old friends lyrics
- ᐯic ᐯega – deathwish lyrics
- jaylmb – state of mind lyrics
- 鈴木愛理 (airi suzuki) – この星のキセキ (kono hoshi no kiseki) lyrics
- konquest now – that life lyrics
- kelvin dukes – call me when you get home lyrics