azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

monique steyn – ek is verlief lyrics

Loading...

ek is verlief lyrics
een kyk wat tel bedoel vir jou
tyd loop te vinnig speel dit terug sodat ek dit kan onthou
geen brief geskryf geen lys wat bewys
wat jy klaar weet ek en jy weet jy’t genoeg gesien

jy kan dit hoor in die stiltes
in die stiltes kan jy dit hoor
jy kan dit sien in die donker
in die donker kan jy jou hart verloor
jy kan dit voel aan my hartkop
aan my hartklop want ek is verlief
ek is verlief
jy kan dit hoor in my asem
in my asem kan jy dit hoor
jy kan dit sien in my woorde
in my woorde kan jy jou hart verloor
jy kan dit voel aan my hartklop
aan my hartklop want ek is verlief
ek is verlief

ek hou my woord ek weet jy’s bang
een tree dis al jy moet leer om die hartseer te laat gaan
een soen is genoeg om jou te wys
hoe ek nou voel ek en jy weet jy’t genoeg gesien

jy kan dit hoor in die stiltes
in die stiltes kan jy dit hoor
jy kan dit sien in die donker
in die donker kan jy jou hart verloor
jy kan dit voel aan my hartkop
aan my hartklop want ek is verlief
ek is verlief
jy kan dit hoor in my asem
in my asem kan jy dit hoor
jy kan dit sien in my woorde
in my woorde kan jy jou hart verloor
jy kan dit voel aan my hartklop
aan my hartklop want ek is verlief
ek is verlief
elke oggend met ‘n koffie langs jou bed
met ‘n brief daarby wat sê hoe lief ek jou het
hierdie dag sal ek nooit kan vergeet saam met jou
kyk hoe breek ons twee die bande wat ons terug hou

jy kan dit hoor in die stiltes
in die stiltes kan jy dit hoor
jy kan dit sien in die donker
in die donker kan jy jou hart verloor
jy kan dit voel aan my hartkop
aan my hartklop want ek is verlief
ek is verlief
jy kan dit hoor in my asem
in my asem kan jy dit hoor
jy kan dit sien in my woorde
in my woorde kan jy jou hart verloor
jy kan dit voel aan my hartklop
aan my hartklop want ek is verlief
ek is verlief

ek is verlief
ek is verlief



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...