azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

nádine (south african) – ek is vrou lyrics

Loading...

jy probeer stadig wegkrap aan my siel
met woorde wat jy so fyn sluip
ek weet nie eens ek word verniel

maar weet net daar’s ‘n stuk van my
‘n stuk wat jy nooit ooit sal kry

sny my met jou skerpste woord
slaan my met jou hardste hou
niks sal my kan breek nie want ek’s sterker
gee my alles wat jy het
d+nk ek kan nie sonder jou
sal my nie breek nie want ek’s sterker
ek is vrou vrou vrou vrou
ek wil my tasse pak en ek wil jou oorwin
maar as ek by die deur uitloop
besef ek skielik ek moet oor begin

hoe vee ek alles uit en waar begin ek weer
as jy jou sê kon hê sou jy my stadig seker uitmekaar uit skeer

maar weet net daar’s ‘n stuk van my
‘n stuk wat jy nooit ooit sal kry

sny my met jou skerpste woord
slaan my met jou hardste hou
niks sal my kan breek nie want ek’s sterker
gee my alles wat jy het
d+nk ek kan nie sonder jou
sal my nie breek nie want ek’s sterker
ek is vrou vrou vrou vrou

jou liefde was goedkoop ek het duur betaal
nou sal jy sien hoe ‘n vrou kan staan

sny my met jou skerpste woord
niks sal my kan breek nie

sny my met jou skerpste woord
slaan my met jou hardste hou
niks sal my kan breek nie want ek’s sterker
gee my alles wat jy het
d+nk ek kan nie sonder jou
sal my nie breek nie want ek’s sterker
ek is vrou vrou
ek is vrou



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...