nicholis louw – ek klop aan jou hart lyrics
Loading...
o ek verlang na jou want jy is ver van my
jy is ver van my ek klop aan jou hart
ja ek droom van jou maar jy is ver van my
jy is ver van my ek klop aan jou hart
die winde waai vanaand hier deur my hart
die stilte raas my wakker as ek gaan slaap
my koffie is koud en bitter beskuit is hard
en ek staan voor jou deur en ek klop-klop aan jou hart
ek wens ek kan vanaand net aan jou vat
maar ek voel alweer die winter in my hart
die myle en die draaie is in my pad
maar ek staan voor jou deur en ek klop-klop aan jou hart
want saans as ek hier lê wil ek jou langs my hê
en sonder om te droom, wil ek sê
Random Lyrics
- woody guthrie – get along little doggies lyrics
- mc lars – lolita lyrics
- corrinne may – let it go lyrics
- luke kelly – alabama ’58 lyrics
- petra – i need to hear from you lyrics
- jimi hendrix – belly button window lyrics
- felice brothers – back in the dancehalls lyrics
- letoya – swagger lyrics
- richie havens – in my life lyrics
- piet veerman – whenever you need me lyrics