azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

patricia lewis – as jy na my verlang lyrics

Loading...

as jy na my verlang sê die woorde
dat jy my in gedagtes bewaar
dat jy my altyd sien in jou drome
sê my naam as jy na my verlang

hier by my sterf die dag in duisend kleure
word die skemer in stilte geverf
en die nag breek deur vensters en deure
donker ure verdwaal op my werf

as jy na my verlang sê die woorde
dat jy my in gedagtes bewaar
dat jy my altyd sien in jou drome
sê my naam as jy na my verlang

soveel kleure weerspieel soms die lewe
als was vroeer net silwer en goud
nou dat jy moes vertrek uit my lewe
is my dae net skakerings van blou

as jy na my verlang sê die woorde
dat jy my in gedagtes bewaar
dat jy my altyd sien in jou drome
sê my naam as jy na my verlang



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...