azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

patricia lewis – breekbare hart lyrics

Loading...

die blouste see
die diepste kleure
die volste maan
die sagste reën
hy het als gemaak vir jou en my
maar ek het nogsteeds ’n breekbare hart

die hoogste berg
die diepste skemer aand
die rykste goud
die blinkste ster
hy het als gemaak vir jou en my
maar ek het nogsteeds ‘n breekbare hart

ek wens ek het als geweet wat daar is om te weet
maar wie is ek om te vra hy is mos my pa
eendag, eendag sal ons tog alles weet
en langs hom sit in die paradys
kan nie wag nie vir daardie dag nie
dan sal my hart wees ‘n onbreekbare hart

ons sal almal weet dis die dag die uur
dan sal my hart wees ‘n onbreekbare hart

my onbreekbare hart



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...