azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

patricia lewis – by my vanaand lyrics

Loading...

die kaggel se kole is dieprooi vanaand
daar’s silwer reën teen die ruite
‘n glimlag van jou wat die heel week moet hou
laat glo my, my lente wag buite

dis winter maar jy is by my
ons liefde moet altyd so bly
daar’s reën teen die ruite ‘n winterland buite
maar jy is weer by my vanaand

daar is rooi wyn in ons glase die musiek is sag
ons sing na na na na na na na na na
en vanaand kan die winter maar buite wag
oe hoe na na na na na na na
jy is by my vanaand dis ‘n saterdagaand
oe hoe jy’s weer by my
winterwoorde en sang het my so laat verlang na jou
verlang na jou

die wind huil daar buite nog so eensaam vanaand
‘n liedjie speel oor die radio
jy glimlag vir my en ek weet jy verstaan
ons liefde moet lewenslank aanhou

dis winter maar jy is by my
ons liefde sal altyd so bly
daar’s reën teen die ruite winterland buite
maar jy is hier by my vanaand

daar is rooi wyn in ons glase die musiek is sag
ons sing na na na na na na na na na
en vanaand kan die winter maar buite wag
oe hoe na na na na na na na
jy is by my vanaand dis ‘n saterdagaand
oe hoe jy’s weer by my
winterwoorde en sang het my so laat verlang na jou
verlang na jou



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...