patricia lewis – ek huil in die reën lyrics
Loading...
ek kan jou nooit vergeet nie
jou voetstap bly my by
en waar ek okal rond swerf
bly ek wonder waar is jy
ek huil in die reën
ek is alleen jy’s nie hier nie
ek huil in die reën
waar is jy heen sien jy my nie?
ek drentel alleen in winter reën
want jy is ver van my
ek huil in die reën altyd alleen
jy was die vuur die vlamme
die hartklop binne my
maar nou is alles anders
want ons winter is verby
ek huil in die reën
ek is alleen jy’s nie hier nie
ek huil in die reën
waar is jy heen sien jy my nie?
ek drentel alleen in winter reën
want jy is ver van my
ek huil in die reën altyd alleen
altyd alleen
Random Lyrics
- die heuwels fantasties – koeëlbaai lyrics
- we’ll be fine – green lyrics
- krooty – go down lyrics
- ronnie dunn – brown eyed girl lyrics
- jax jones – tequila lyrics
- kyle landon – i wish lemons were sweet lyrics
- fousy ft eric bellinger – narcos lyrics
- pe/te (au) – blackjack lyrics
- dcappella – ev’rybody wants to be a cat lyrics
- feral the earthworm – do what i love lyrics